Skip to content

Rugby: Vyf nuwelinge in All Black-groep vir toetsreeks teen Frankryk [KLANK]

# Rugby: Die All Blacks se afrigter, Scott Robertson, het vyf nuwelinge ingesluit by sy groep van 33 vir volgende maand se drie tuistoetse teen Frankryk, met Scott Barrett wat terug is as kaptein. Die nuwelinge is Brodie McAlister, Ollie Norris, Fabian Holland, Du’Plessis Kirifi en Timoci Tavatavanawai. Samisoni Taukei’aho en Quinn Tupaea, wat onderskeidelik in 2023 en 2022 laas vir Nieu-Seeland uitgedraf het, is ook terug in die groep. Robertson sê hulle moes kontinuïteit en geleentheid balanseer:

ENG RobertsonOnTeamSelection