Skip to content

Soshanguve het weer water na groot herstelwerk aan pyplyn [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê herstelwerk aan die beskadigde waterpyplyn in Soshanguve is afgehandel. Die herstelwerk was ingewikkeld en het behels die hegting van ‘n ou asbespyp aan ‘n nuwer staallyn. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die herstel van waterdruk na normaal kan ‘n rukkie neem. Hy voeg by dat watertenkwaens steeds in die betrokke gebiede bly terwyl die stelsel herstel:

ENG LindelaonRestored