Skip to content

VF Plus kritiseer die Stad Kaapstad se ruimtelike beplanningsbeleid [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus kritiseer die Stad Kaapstad se besluit om inwoners van die Soutrivierbrug na die informele nedersetting bekend as Ghost Town in Maitland te verskuif. Die Kensington- en Factreton- inwoners- en -belastingbetalersvereniging het kapsie gemaak teen die verskuiwing. Pieter Jansen van Vuuren van die VF Plus sê die hervestigingsplan is nie ‘n behuisingsoplossing nie, maar dis ‘n goedkeuring van die konsep van onwettige plakkery in die metro:

AFR PieteronGhostTown