Skip to content

Meer as 200 verdagtes tydens ‘n naweekoperasie in Tshwane aangekeer [KLANK]

# Operasie Shanela in Hercules en Pretoria-Wes die naweek het gelei tot die arrestasie van 297 verdagtes vir verskeie oortredings. Dit sluit in moord, verkragting, ontvoering, gewapende roof en afpersing. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk sê ‘n padblokkade het gelei tot die aanhouding van 33 ongedokumenteerde buitelanders wat deur immigrasie-owerhede geprosesseer is:

AFR JohanonOver200Suspects