Skip to content

Staatsdiensvakbond beloof om regverdige, doeltreffende en volhoubare staatsdiens te eis [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê vandag op Staatsdiensdag wil hy erkenning gee aan die toewyding, veerkragtigheid en pogings van Suid-Afrikaanse staatsamptenare. Vanjaar se tema is “Werk saam om werk te skep en armoede te beveg”. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê staatsamptenare is meer as werknemers. Hy sê hulle is nasiebouers wat verbind is tot dienslewering. Hy sê hulle sal onverpoosd werk aan ʼn openbare sektor wat regverdig, doeltreffend en aanspreeklik is:

ENG NaikerOnPublicServants