Skip to content

VF Plus sê dis tyd dat Kaapstad elektrisiteitsvoorsiening by Eskom oorneem [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê dis tyd dat die Stad Kaapstad in sekere dele van die metro die elektrisiteitsvoorsiening by Eskom oorneem. Die metro voorsien tans krag aan 75-persent van Kaapstad terwyl Eskom die orige 25-persent regstreeks voorsien. Grant Marais van die VF Plus sê die gebiede wat krag van Eskom kry, beleef dikwels kragonderbrekings wat weke tot maande duur:

AFR MaraisOnEskomCapeTown