Skip to content

Iranse gesant by VN veroordeel Amerika en Israel se aggressiewe optrede [KLANK]

# Iran se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Amir Saeid Iravani, beskuldig Amerika dat hy kies om sy eie veiligheid roekeloos op te offer om Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, te beskerm. Amerika het die naweek Iranse kernaanlegte aangeval en Teheran het gewaarsku die gevolge gaan onherstelbaar wees. Iravani het gister tydens ʼn noodvergadering van die VN-veiligheidsraad gesê die aanbod van diplomasie oor kern-onderhandelings is ʼn beleid om die internasionale gemeenskap te mislei:

ENG IravaniOnUSAndIsraeli