# Die burgerregte-organisasie Soil of Africa betoog vandag by die Tsebe-Ntlha Primary School in Hammanskraal om onmiddellike optrede teen bewerings van korrupsie en wanbestuur by die skool te eis. Ouers het vroeër vanjaar beweer die skoolhoof en skoolbestuur span saam om geld te steel, en hulle kla ook oor swak infrastruktuur en sanitasie. Die organisasie se voorsitter, Bongani Ramontja, sê ouers sal nie langer blatante minagting vir deursigtigheid en aanspreeklikheid verdra nie:
Soil of Africa betoog by Hammanskraal-skool oor korrupsiebewerings [KLANK]
ENG BinganionPicket