Skip to content

Israelse VN-gesant beskuldig Iran dat hy diplomasie oor kernprogram as vertragingstaktiek gebruik [KLANK]

# Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Danny Danon, beweer Iran se kernprogram is nie bedoel vir energie nie, maar vir dood en verwoesting. Dit ten spyte van Teheran se volgehoue versekering dat hy nie ʼn kernbom bou nie. Danon het Sondag tydens ʼn noodvergadering van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad in New York gesê deur drie kernaanlegte in Iran te tref, het Amerika die mensdom se grootste bestaanskrisis afgeweer. Hy sê dit sou rampspoedig wees om dit te ignoreer:

ENG DanonOnIran