Skip to content

YIMOSA vra alle staatsamptenare om hul mediese fondse prys te gee [KLANK]

# Die stigter van Young Intelligent Minds of South Africa, Jeffrey Mabunda, het ‘n beroep op alle staatsamptenare gedoen om hul mediese fondse prys te gee en openbare hospitale vir mediese sorg te gebruik. Hy sê wanneer adjunkpresident Paul Mashatile siek is, gaan hy nie na die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal nie. Mabunda sê Suid-Afrikaners sal eerder uitvind dat hy in die geheim mediese sorg in Rusland ontvang het, net soos in die dae van die voormalige adjunkpresident, David Mabuza:

ENG MabundaonPublicServants