Skip to content

AfriForum seëvier in hofstryd teen Ngwathe-munisipaliteit [KLANK]

# AfriForum sê hulle het ‘n beslissende oorwinning behaal in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein met ‘n uitspraak ten gunste van die organisasie. Alta Pretorius van AfriForum sê regter Johannes Daffue het bevestig die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit en sy raad is disfunksioneel. Sy sê die hof het gelas dat die munisipale raad ontbind en die Vrystaatse provinsiale regering onmiddellik ingryp:

AFR AltaonCourtBattle