# ActionSA sê hy is omgekrap oor die onlangse moorde op twee raadslede in die Stad Johannesburg. Die party sê dit volg ná die moorde op die ANC-raadslede Thulani Buthelezi en Zakes Mathe. Siyabonga Zwane van ActionSA sê albei moorde het vermoedelik ‘n politieke doel, gekoppel aan wedywering, beheer oor openbare hulpbronne en is verstrengel in misdadige netwerke:
ActionSA veroordeel toenemende geweld teen Johannesburgse raadslede [KLANK]
ENG ZWANEoncllrs