# RISE Mzansi sê hy het sy stryd teen onwettige dobbelary en vir dobbelhervorming na die land se wetstoepassingsagentskappe geneem. RISE Mzansi se woordvoerder, Mabine Seabe, sê die Valke werk daaraan om die plaag van onwettige dobbelary in Suid-Afrika te bekamp. Hy sê die party sal nie rus totdat daar dobbelhervorming in Suid-Afrika is nie:
RISE Mzansi sê hy sal nie rus totdat daar dobbelhervorming in Suid-Afrika is nie [KLANK]
ENG MabineonGambling