# AfriForum oorweeg regstappe indien onreëlmatighede gevind word in die aanstelling van Morufa Moloto as hoof finansiële beampte van Noordwes se Parke en Toerisme-raad. Sy is tans uit op borgtog vir beweerde korrupsie en wangedrag tydens haar tydperk by die munisipaliteite Madibeng en Kagisano-Molopo. Moloto is glo sonder behoorlike keuring aangestel. Marais de Vaal van AfriForum sê haar aanstelling is ‘n roekelose voorbeeld van kaderontplooiing en ‘n bedreiging vir etiese regering:
AfriForum dreig met regstappe oor aanstelling van finansiële hoof vir Noordwes se Parke en Toerisme-raad [KLANK]
AFR MaraisOnIrregularities