Skip to content

DA in die Wes-Kaap steun Gesondheidsdepartement se nooddiensprogram [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale Departement van Gesondheid en Welstand se Nooddienswerkersprogram was ‘n reusesukses. Meer as tienduisend nooddienswerkers is oor tien jaar opgelei. Memory Booysen van die DA sê die program is deel van ‘n breër poging om toegang tot noodhulp te verbeter in gebiede waar reaksietye langer kan wees, insluitend landelike gemeenskappe en geïdentifiseerde hoërisiko-gebiede:

AFR MemoryonProgramme