# Die GOOD-party sê die Instituut vir Sosio-ekonomiese Regte se jongste “Food for Thought”-verslag ontbloot ʼn nasie in krisis. Volgens die verslag het een uit vyf Suid-Afrikaanse huishoudings onvoldoende of ernstige onvoldoende toegang tot kos. Dertig-persent seuns jonger as vyf se ontwikkeling word deur chroniese wanvoeding belemmer. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die instelling van ʼn basiese inkomstetoelaag van minstens een-duisend-500-rand per maand is noodsaaklik:
GOOD-party sê instituut se jongste verslag beklemtoon behoefte aan basiese inkomstetoelaag [KLANK]
ENG BrettonReinforces