Skip to content

Trump gee onderhandelingstyd van twee weke voor hy besluit of hy Iran gaan aanval [KLANK]

# Die Withuis sê president Donald Trump sal binne die volgende twee weke besluit of Amerika regstreeks betrokke gaan raak by die Iran-Israel-konflik. Dit is om tyd te gee vir onderhandelings in die hoop dat Iran sal afsien van sy onbuigsaamheid en instem tot voorwaardes wat hy voorheen verwerp het. Dit sluit in dat hy ophou om uraan te verryk. Die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt, sê Trump se eerste prioriteit is om seker te maak Iran vervaardig nie ʼn kernwapen nie:

ENG LeavittOnIranNuclearWeapon