# Die DA in Tshwane sê die stad het weer die krag by een van sy waterreservoirs afgesny oor wanbetaling. Krag na die Suiderberg-reservoir is hierdie week ‘n tweede keer ontkoppel ná ‘n soortgelyke voorval in Desember. Die DA-lid, Jacqui Uys, sê die ontkoppeling, wat deur die stad se kredietbeheereenheid gedoen is, bedreig die watertoevoer na omliggende gebiede en kan vandalisme aanmoedig:
DA waarsku oor onderbrekings nadat Tshwane weer krag na ‘n stadsreservoir afsny [KLANK]
ENG UysOnCreditControl