Skip to content

Gautengse LUR vir Gesondheid vereer uittredende hospitaalraadslede [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het lof betuig teenoor uittredende hospitaalraadslede tydens ‘n spesiale seremonie by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal. Die geleentheid was ter afsluiting van hul driejaar-termyn en het erkenning gegee vir hul leierskap tydens operasionele uitdagings. Sertifikate van waardering is uitgedeel en hulde is gebring aan lede wat tydens die termyn dood is. Die LUR het die raadslede geprys vir die bevordering van aanspreeklikheid en gemeenskapsbelange in gesondheidsorg in die provinsie:

ENG- Nkomo-RalehokoOnBoard