# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, gevra om die nuut uitgereikte riglyne rondom die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te verduidelik. Die onderwysersvakbond SADOU sê die riglyne is nie wettig bindend nie, en Gwarube het dit volgens berigte bevestig. Makaneta waarsku ‘n gebrek aan duidelikheid veroorsaak verwarring tussen skole en onderwysers. Hy versoek dringende, inklusiewe raadpleging om bestendigheid en vertroue in die leierskap van onderwys te verseker:
Onderwysaktivis vra duidelikheid oor nuwe skoolriglyne [KLANK]
ENG-MakanetaOnBela