Skip to content

DA in Gauteng sê dienslewering word opgeoffer om Lesufi te beskerm [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die provinsiale wetgewer se voorsittende beamptes weier aanspreeklikheid deur premier Panyaza Lesufi en sy uitvoerende gesag te beskerm teen vrae oor diensleweringskwessies. Die beamptes laat nie vrae toe oor e-tolstelsels, leefstyloudits, ekonomiese ontwikkeling en geslagsgeweld nie. Mike Moriarty van die DA sê inwoners verwag aanspreeklikheid van hulle regering:

ENG MikeonSacrificed