# Die Stad Kaapstad, in vennootskap met die Wes-Kaapse provinsiale regering, neem proaktiewe stappe om ‘n goed gereguleerde, doeltreffende taxi- en e-taxi-sektor te verseker. Die metro het ná ‘n ondersoek ‘n behoefte aan een-duisend-106 bykomende bedryfslisensies geïdentifiseer om in die vraag na pendelaardienste te voorsien. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê 840 is nuwe lisensies, wat geleenthede skep vir mense wat die eerste keer aansoek doen:
Meer as 1 100 bedryfslisensies beskikbaar vir metertaxi- en aanlyntaxi-operateurs Kaapstad [KLANK]
ENG RobonOperatingLicences