# Die burgerlike organisasie Soil of Africa eis die onmiddellike ontplooiing van misdaadbeamptes in Gauteng om daaglikse deursoekings by township-skole uit te voer, nadat ‘n graad elf-leerder by die Lesedi Secondary School in Lethabong, oos van Pretoria met ‘n mes doodgesteek is. Hulle beweer bendegeweld neem toe weens ‘n gebrek aan sport- en vaardigheidsontwikkelingsprogramme. Die organisasie se voorsitter, Bongani Ramontja, sê meer as 200 skole is reeds geklassifiseer as hoërisiko-skole en vertragings deur die regering stel leerders in gevaar:
Soil of Africa sê Gautengse skole is onder beleg ná leerder se dood in Pretoria [KLANK]
ENG RamontjaOnDemands