# Johannesburgse metropolisiebeamptes het ‘n vrou gered toe haar eks-kêrel gepoog het om haar te ontvoer. Beamptes het omstreeks 4-uur vanoggend ‘n verdagte voertuig op die N1 naby 14de Laan opgemerk. Die vrou het vanuit ‘n Hyundai sonder kopligte om hulp geskree. ‘n Hoëspoed-jaagtog het gevolg tot in Delarey, waar dit geëindig het. Die verdagte het daarna te voet gevlug. ‘n JMPD-woordvoerder, Xolani Fihla, sê die vrou is gered en ‘n saak van ontvoering is oopgemaak:
Johannesburgse metropolisiebeamptes fnuik ontvoering op N1 [KLANK]
ENG-FihlaOnKidnapping