Skip to content

Ondersoek na botsing tussen trein en voertuig by spooroorgang in Philippi [KLANK]

# Metrorail in die Wes-Kaap sê ‘n ondersoek is aan die gang na vanoggend se botsing tussen ‘n voertuig en ‘n trein op ‘n spooroorgang in Philippi, Kaapstad. Die bestuurder het na bewering waarskuwingseine geïgnoreer van Trein 9904 wat na Nyanga op pad was. Dienste op die Sentrale Lyn is vir ‘n rukkie ontwrig, maar het sedertdien hervat. Metrorail se provinsiale woordvoerder, Zino Mihi, het motoriste gemaan om waarskuwings te gehoorsaam en versigtig te wees by spooroorgange:

ENG MihiOnCollision