# Krieket: Die Proteas se hoofafrigter, Shukri Conrad, het Suid-Afrikaners bedank vir hulle ondersteuning na die geskiedkundige oorwinning oor Australië in die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap. Hy was emosioneel toe die span vanoggend op die OR Tambo-lughawe in Gauteng geland het, en onthou dat sy oorlede pa daarvan gedroom het om Suid-Afrika teen Australië te sien wen. Conrad het ook die kolfafrigter Ashwell Prince geprys vir sy innerlike krag en toewyding na die onlangse dood van sy vrou:
Krieket: Conrad loof Ashwell Prince se innerlike krag na Proteas se toetskampioenskaps-oorwinning [KLANK]
ENG-ConradOnLoss