# Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys sê kinders wat by meer as een skool aanvaar is vir plasings in Graad R-, 1- of 8 in 2026, is nou outomaties bevestig in hul voorkeur-skole. Die departementele woordvoerder, Millicent Merton, sê ouers en voogde het tot gister tyd gehad om die skole van hul keuse te bevestig, wat duisende plekke beskikbaar gestel het. Merton raai ouers aan om kontak met skole te behou indien bykomende plekke oopgaan:
Wes-Kaapse Onderwys bevestig skoolplasings skep ruimte vir duisende plekke [KLANK]
WCED_MertonAFR