# Die DA in Gauteng sê vier Tembisa-hospitaalbeamptes is 3-miljoen-rand betaal nadat hulle met betaling geskors is en dissiplinêre stappe teen hul gedoen is vir korrupte bedrywighede met die toekenning van kontrakte wat die vermoorde fluitjieblaser, Babita Deokaran, probeer keer het. Die DA-lid, Jack Bloom, sê van die nege beamptes wat geïmpliseer was, is drie ontslaan, drie het bedank voor die einde van die dissiplinêre proses, twee het afgetree, en een se kontrak het verstryk:
DA sê R3-miljoen is betaal aan geskorste Tembisa-hospitaalbeamptes [KLANK]
ENG JackonSuspended