# Gholf: Die PGA-toer se kommissaris, Jay Monahan, gaan uittree wanneer sy kontrak einde volgende jaar verstryk. Hy het die pos sedert 2017 beklee. Monahan word vervang deur die voormalige uitvoerende vise-president van die Nasionale Sokkerliga, Brian Rolapp, wat as uitvoerende hoof aangewys is. Monahan gaan die res van sy termyn fokus op sy rol as raadslid van die PGA-toer en PGA-toer Ondernemings. Rolapp sê hy hoop om die sport te verenig:
Gholf: PGA-toer se kommissaris Monahan tree in 2026 uit [KLANK]
ENG RolappOnUnity