# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta vra die burgerlike samelewing om die Nasionale Dialoog te ondersteun en noem dit die betekenisvolste inisiatief sedert die begin van demokrasie. Volgens hom word dit deur mense van reg oor die samelewing gelei om oor die toestand in die land te besin en die toekoms te herbeplan. Makaneta sê hy loof president Cyril Ramaphosa en sy kabinet vir die hervormende inisiatief: