Skip to content

DA in Gauteng sê druk het gelei tot ondersoek na R2-miljard se hospitaalsekuriteitskoste [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het ‘n hersiening van oormatige hospitaalsekuriteit gelas na die party se onthulling van buitensporige kostestyging. Die totale sekuriteitskoste het van 655-miljoen-rand in 2022 het gestyg tot 2,54-miljard-rand vanjaar. Jack Bloom van die DA sê die Tara Geestesgesondheidshospitaal se nuwe sekuriteitskontrak het 46 wagte wat hul vasgestelde behoefte van 26, vér oorskry:

ENG JackonSecurityCosts