# Pikitup waarsku inwoners van Johannesburg oor ‘n bedrieglike werksadvertensie wat tans op sosiale mediaplatforms en verskeie aanlyn werkswebwerwe sirkuleer. Die advertensie beweer valslik dat Pikitup algemene werkers aanstel, en spesifiseer aansoekvereistes en ‘n sluitingsdatum van Woensdag 25 Junie. Pikitup se woordvoerder, Muzi Mkhwanazi, sê die vals advertensie lyk na ‘n gewysigde weergawe van ‘n wettige werksadvertensie wat in Mei 2024 uitgereik is:
Pikitup waarsku die publiek teen bedrieglike werksadvertensies [KLANK]
ENG MuzionFraudulent