# Die Stad Kaapstad sê die aantal motoriste wat vir dronkbestuur vasgetrek word, is kommerwekkend en bly ʼn probleem op paaie. Die afgelope langnaweek is 46 motoriste tydens patrollies weens dronkbestuur gearresteer. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê beamptes het ook 162 openbarevervoer-voertuie geskut en 821 lasbriewe vir inhegtenisneming uitgereik:
46 mense is die langnaweek in Kaapstad vir dronkbestuur vasgetrek [KLANK]
AFR JPonDrunkDriving