Skip to content

Christelike forum verwerp nasionale dialoog as ‘n sinnelose geldverkwisting [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum sê die nasionale dialoog is ‘n sinnelose geldverkwisting wat gekanselleer moet word. Hulle voer aan die 700-miljoen-rand wat vir die dialoog toegeken is, sal beter aangewend kan  word vir werkskepping, die ondersteuning van vloedslagoffers, en die versterking van die Nasionale Vervolgingsgesag. Die president van die forum, Marothi Mashashane, doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om die dialoog te onttrek en eerder te fokus op die implementering van bestaande beleide vir werkskepping en die bekamping van geslagsgeweld: 

ENG MashashaneOnDialogue