Skip to content

DA veroordeel Gauteng Gesondheid se weerhouding van inligting oor Begrafnisondernemers-wetsontwerp [KLANK]

# Die DA in Gauteng het appèl aangeteken teen die Gesondheidsdepartement se weiering om dokumente gekoppel aan die Wetsontwerp op Begrafnisondernemers en die drie-miljoen-rand wat op die ontwikkeling daarvan in 2012 en 2013 bestee is, beskikbaar te stel. Madeleine Hicklin van die DA sê die publiek het ‘n reg om te weet hoe die geld gebruik is. Hicklin waarsku dat as die inligting steeds weerhou word, beplan die party om regstappe te neem om aanspreeklikheid en deursigtigheid te verseker:

ENG-HicklinOnFunerals