Skip to content

AfriForum versoek NVG om strenger op te tree met kabeldiefstal [KLANK]

# AfriForum het die Nasionale Vervolgingsgesag gevra om strenger vonnisse op te lê vir diefstal van koperkabels en om dit te klassifiseer as ekonomiese sabotasie. Jacques Broodryk van AfriForum sê diewe vernietig die infrastruktuur en laat gemeenskappe in die donker. Hy beklemtoon die behoefte vir tronkstraf en waarsku dat die burgerlike samelewing mag intree om noodsaaklike dienste en kwesbare gebiede te beskerm:

AFR-BroodrykOnCopper