Skip to content

Athol Trollip veroordeel R400-miljoen vir ministers se internasionale reise as vermorsing [KLANK]

# ActionSA sê dringende hervormings word benodig om die mislukkings van die regering van nasionale eenheid na sy eerste jaar uit die weg te ruim. Die party het die regering ‘n druipsyfer gegee met die hersiening van sy vertoning in sy eerste jaar, en verwys na oormatige besteding, swak aanspreeklikheid en etiese mislukkings. Athol Trollip van ActionSA sê ministers het nie prestasie-ooreenkomste onderteken nie, en amper 400-miljoen-rand op oorsese reise bestee, met slegs vyf van die 32 ministers wat hulle uitgawes ten volle verklaar het:

ENG TrollipOnWastefulExpenditure