# Die Stad Kaapstad sê die Wetstoepassingshulpdiens, wat meer as ‘n dekade gelede ontstaan het, is nou ‘n integrale deel van die department se openbare veiligheidsplan. Honderde vrywilligers werk elke maand as lede van die diens. Die Burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die beamptes werk minstens 16 uur per maand onder toesig van permanente personeel:
Vrywilligers bestee amper 70 000 uur aan ‘n veiliger Kaapstad [KLANK]
AFR JPonVolunteers