# ActionSA sê die regering van nasionale eenheid kon in die jaar sedert sy totstandkoming nie daarin slaag om sy beloftes na te kom nie. Michael Beaumont van ActionSA sê die regering kort ‘n duidelike agenda of hervormings. Hy noem dit ‘n Instagram-administrasie wat meer fokus op openbare betrekkinge as om werkloosheid, swak dienste en korrupsie reg te stel. Beaumont waarsku die RNE funksioneer as ‘n verlengstuk van die ANC, sonder enige tasbare verandering of sigbare vordering:
ActionSA lewer striemende oorsig na ‘n jaar van regering van nasionale eenheid [KLANK]
ENG BeaumontOnGNUReview