# Motoriste word aangeraai om die R75 na Jansenville in die Oos-Kaap te vermy, na berigte van voortgesette protesoptrede in die gebied. Die betogings het vanoggend omstreeks vyfuur begin toe betogers die pad met ‘n vragmotor versper het. Die provinsiale polisiewoordvoerder Majola Nkohli waarsku daar is groot verkeersontwrigtings:
Protesoptogte ontwrig verkeer op R75 na Jansenville [KLANK]
ENG-NkohliOnTraffic