Skip to content

VF Plus sê hy sal hom aanhou beywer vir skole en leerders in Gauteng [KLANK]

# Die Vryheidsfront Front Plus in Gauteng sê hy sal hom aanhou beywer vir skole, leerders en ouers in die provinsie om hulle te beskerm teen magsmisbruik en swak bestuur. Die party sê die Ekurhuleni-munisipaliteit het verlede week begin om 98 skole in die metro se krag af te sny sonder vooraf-kennisgewing of raadpleging. Anton Alberts van die VF Plus sê raadslede het saamgewerk en kon daarin slaag om Ekurhuleni te verhoed om dit te doen:

AFR AntononSchools