Skip to content

Mashatile sê Godongwana sal finale besluit neem oor die begroting vir die Nasionale Dialoog [KLANK]

# Adjunk-president, Paul Mashatile, sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal die finale besluit neem oor die begroting vir die komende Nasionale Dialoog. Die eerste Nasionale Konvensie om die omvattende proses moontlik te maak, vind op 15 Augustus plaas. Die agenda vir die dialoog sal dan opgestel word. Die voorbereidingskomitee vir die dialoog skat die koste sal meer as 700-miljoen rand beloop. Mashatile sê Godongwana sal al die uitgawes vir die geleentheid beoordeel:

ENG MashatileOnCosts