Skip to content

Mashatile sê baie jongmense se werklikheid bly onstabiel en ongewens [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê ekonomiese strukturele uitdagings moet opgelos word om ongelykheid en die teenstrydighede in vaardighede tussen wat onderwys bied en die arbeidsmark benodig, aan te spreek. Hy het gister die hoofrede gelewer by die nasionale Jeugdag-viering in Potchefstroom, Noordwes. Mashatile het erken die regering kan meer doen om ‘n bevorderlike omgewing vir jongmense te skep:

ENG MashatileOnYouthChallenges