# Die DA in Dihlabeng, Vrystaat, het ‘n dringende prestasie-oudit vir die Infrastruktuurdepartement aangevra en gee ‘n vakaturekoers van 54-persent as hoofrede vir die ineenstorting van dienste. Die DA-raadslid Willie Theunissen sê die versuim om kritieke poste te vul, skend inwoners se grondwetlike regte. Hy stel ‘n infrastruktuurnoodtoestand voor, die vul van vakante poste binne 60 dae, en die ontplooiig van afgetrede ingenieurs en wyksgebaseerde instandhoudingspanne om dienste te stabiliseer:
DA eis dringende oudit terwyl Dihlabeng se Infrastruktuur ineenstort [KLANK]
ENG-TheunissenOnDihlabeng