# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het ouers wie se kinders meer as een plasing vir Graad R, 1 of 8 vir 2026 gekry het, versoek om voor die einde van vandag hul keuse te bevestig. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê hierdie ouers vertraag die plasing van ander leerders. Hy versoek dringende bevestiging van plasings aangesien baie ouers wag vir plek vir hul kinders:
Ouers moet 2026 se plasings in Wes-Kaapse skole vandag bevestig [KLANK]
ENG-MaynierOnPlacements