# Die polisie se hersiene plan van optrede oor geslagsgeweld en moord op vroue is skerp gekritiseer tydens ‘n gesamentlike vergadering van die Parlement se portefeuljekomitees oor Polisie en oor Vroue, die Jeug en Gestremdes. Die plan is in Januarie opgestel en fokus op die versterking van die voorste linie-dienste en vestiging van komitees wat op kinders gerig is. Die voorsitter van die komitee oor Vroue, die Jeug en Gestremdes, Liezl Linda van der Merwe, het egter die doeltreffendheid bevraagteken en sê dit word swak bestuur:
Polisie se hersiene plan teen geslagsgeweld in Parlement gekritiseer [KLANK]
ENG-VanDerMerweOnGBV