Skip to content

Motorsport: Hamilton ‘verpletter’ nadat hy marmot in Kanadese GP doodry

#Motorsport:  Lewis Hamilton sê hy is geskok nadat hy gehoor het dat hy ‘n marmot in die Kanadese Grand Prix doodgery het. Die slag het vloer van sy Ferrari aansienlik beskadig en sy wedrenprestasie geaffekteer. Hamilton se Franse bulhond genaamd Roscoe word gereelds saam met hom by wedrenne gesien. Hy sê hy het nie die marmot gesien nie. Die sewe-malige kampioen het in die sesde plek klaargemaak en na die tyd gesê as diereliefhebber voel hy verpletter en hartseer oor die voorval.