Skip to content

COSATU loof die regering se vordering met die nakoming van vereistes vir die gryslys [KLANK]

# COSATU verwelkom die vordering wat die ANC-geleide regering gemaak het met die hantering van al 22 bevindings wat deur die Finansiële Aksietaakmag voorgestel is. Dit volg terwyl Suid-Afrika hoop om teen Oktober 2025 van die gryslys geskrap te word. Matthew Parks van COSATU het die behoefte beklemtoon vir sterk, goed toegeruste instellings om finansiële misdaad te bekamp, en gesê die verwydering van die gryslys sal beleggings en werkskepping bevorder:

ENG-ParksOnGreylisting