Skip to content

Dodetal in Oos-Kaapse oorstromings styg tot 86 [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu het bevestig dat die dodetal in die verwoestende oorstromings in die Oos-Kaap tot 86 gestyg het, met die meeste van die slagoffers in Mthatha. Mchunu het tydens ‘n besoek aan die gebied saam met ‘n afvaardiging polisiebeamptes geprys vir hul dapperheid, onselfsugtige reddingspogings en optrede buite hul mandaat. Hy het die publiek versoek om vals nuus te ignoreer en beamptes bedank vir die uitvoering van hul nasionale plig tydens die krisis:

ENG-MchunuOnDeathToll