# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se hoof van Gesamentlike Operasies, Siphiwe Sangweni, sê nege vlugte word beplan om soldate teen die einde van die maand uit die Demokratiese Republiek die Kongo terug te bring – mits daar nie verdere tegniese oponthoude is nie. Sangweni sê as groter vliegtuie gebruik word sal dit die aantal vlugte verminder:
SANW voorsien nege vlugte om soldate uit DRK terug te bring [KLANK]
ENG-SangweniOnTroops